Rocco de Villiers en andere

“Van tyd tot tyd hou ek daarvan om die verhoog met talentvolles te deel. So gaan ons maak op Sondag 26 Oktober by Die Boer restaurant teater in Durbanville. Vir die eenmalige Sondagmiddagvertoning gaan ek ‘n paar ‘beautiful’ stukke met violis Piet de Beer speel, maar die lekkerste is die spesiale gaskunstenaar en vriendin en pianis kwadraat, Rika Vermeulen wie julle met ‘n B flat in haar Bonnet gaan verras . Kaartjies is R120. Bespreek by die teater 021 979 1911 of direk aanlyn by www.dieboer.com. Jou lekkerste sondag ooit!”
Rocco de Villiers

Rocco de Villiers
Rocco de Villiers

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar