Die mooiste liefdesliedjies in `n bondeltjie saamgevat op reise van die hart. Dit sizzle, dit reen, dit wag vir reen … Kry my hier tussen wit en swart note, met ongetemde liefde – vry om te herontdek: die glinster in `n oog, `n soen, die toorkrag van liefde. Abrakadabra … Belowe my die liefde!
Met: Marthie Nel Hauptfleisch
Ou Meulteater, Paarl, 20h00
24 Oktober 2014
R80
Bespreek by 083 564 00 56 / vicky@oumeulteater.co.za