Nataniël in Springs

Nataniël besoek die AGS Lofoord in Springs vir slegs een vertoning op Saterag, 25 Oktober om 20:00 as gas van die Vroue Landbou Unie Carpe Diem-tak. Besprekings kan by Computicket gedoen word by 0861 915 8000, of op hulle webwerf by www.computicket.com. Daar is oudergewoonte ‘n lekker afslag vir groepe van meer as 10 – skakel Lefra Produksies by (011) 815-3000, of stuur ‘n e-pos aan admin@lefra.com.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar