Gedigte op die stoep
Roekeloos
14 April
Roekeloos
14 April
Vier horisonne verwys na al die verskillende rigtings waarheen poësie jou kan neem.
Die bekende stemkunstenaars Nic de Jager en Johann Nel vertolk geliefde gedigte wat almal sal betower, oor temas uit die skatkamer van die Suid-Afrikaanse literatuur. Wilken Calitz gee die woorde vlerke met ‘n unieke kombinasie van viool- en kitaarbegeleiding.
Genre: Gedigte
Saterdag 3 Mei, 18h30
Plek: Nancy’s Tearoom in die tuin, Clanwilliam
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R60 per persoon, wyn en verversings ingesluit – Onbespreekte sitplekke
Besprekings: Cederberg-feeskantoor by 027 482 1090