Bye gebruik plastiek

Navorsers het gevind dat sekere stedelike bye begin het om hul korwe te bou van plastieksakke en ander plastiek produkte. Die bye kou die plastiek fyn voor hulle dit gebruik in die korf.

Die studie is gepubliseer in die joernaal Ecosphere.

(foto Luis Miguel Bugallo Sánchez)

Lewer kommentaar

Leave a Reply