’n Eenman debuutproduksie waarin Wilken Calitz die grense van die tradisionele musiekkonsert toets met oorspronklike komposisies vir akoestiese kitaar en viool.
Sleutelwoord Argiewe:Wilken Calitz
#Woordfees Stamlint
’n Jong vrou word weens haar ma se stryd teen kanker gekonfronteer met die geheimsinnige, sluimerende invloed van haar genetika op haar lewe.
#Woordfees 2092: God van klank
In die jaar 2092 is Hernon Freytag, die laaste lewende musikant in Kaapstad, in aanhouding weens sy oortreding van die wet op die ‘Verbod van klank’.
Leipoldt-aand
Voordrag en sang van Leipoldt-geïnspireerde musiek deur Niel Rademan en Wilken Calitz.
Blondes and Tango
’n Aangrypende verhaal van twee vroue vasgevang in die soeke na identiteit, welvaart, oorlewing en vryheid in die laat 1800’s tot 1930’s in La Boca in Argentinië.
Nuwe stories 2012
Die beste 21 verhale uit die inskrywings vir Human & Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig.
Lament in G
’n Opwindende nuwe teaterproduksie wat die intriges van die huwelik tussen Samuel, ’n politieke joernalis, en Beth, ’n Joodse kunstenaar, ondersoek.
