#Woordfees 2092: God van klank

In die jaar 2092 is Hernon Freytag, die laaste lewende musikant in Kaapstad, in aanhouding weens sy oortreding van die wet op die ‘Verbod van klank’. In sy laaste betoog word die gehoor tot insig gebring oor die nouverweefde band tussen geskiedenis, klank, lewe, stilte en die dood.

Wenner van die Uitskieterproduksie WOORDtroFEE in 2013 en genomineer as beste produksie by Woordfees 2013.

Met Chris van Niekerk en Johan Botha
Produksiehuis: Dubbelpunt [:] Produksies
Skrywer: Wilken Calitz
Regie: Marí Borstlap

Woordfees 2014

8 Maart 11:00 | 10 Maart 18:00 & 19:00 | 12 Maart 15:00 & 20:30 | 14 Maart 11:00 & 19:00 & 20:00 | 15 Maart 18:00 & 19:00 | 16 Maart 11:00 | Die Voortrekkers PJ Olivier Kunssentrum, Stellenbosch | 40min | R90 | Geen o/ 10

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar