’n Aangrypende verhaal van twee vroue vasgevang in die soeke na identiteit, welvaart, oorlewing en vryheid in die laat 1800’s tot 1930’s in La Boca (geboorteplek van die tango) in Argentinië. Die musiek word as storie saamgeweefdeur die verteller, pimp, klubeienaar en kliënt. Bekende habaneras, boleros en flamencos en klassiekemusiek word saamgevleg tot die ontstaan van die Tango in dans en musiek.
Met: Elna van der Merwe (klavier), Zorada Temmingh (klavier), Nic de Jager (verteller), Niël Rademan (akkordeon en sang), Ignatius van Heerden (dans), Faye Esterhuizen Dubinski (dans), Kevin Gibson (dromme), Wilken Calitz (viool) en Schalk Joubert (bas).
Oude Libertas Amfiteater, Stellenbosch
15 Februarie
Prys/Price: R120/140
Tyd/Time: 20h15
Duur/Duration: 90 min
Pouse/Interval: 20 min
Toeristevriendelik/Tourist friendly
