’n Opwindende nuwe teaterproduksie wat die intriges van die huwelik tussen Samuel, ’n politieke joernalis, en Beth, ’n Joodse kunstenaar, ondersoek.
Die onvermydelike aspek van gee en neem in verhoudings is die hooftema.
’n Lewendige musiekensemble dien as klankbaan vir ’n unieke teaterervaring.
Met: Inge Beckmann, Carel Nel, Katja Hopkins, Armand Aucamp, Wessel Pretorius, Cintaine Schutte, Michelle Nothnagel, Pierre Nelson, Deon Lourens, Marí Borstlap, Wilken Calitz en Theresa Burger
Regie: Marí Borstlap
Teks: Marí Borstlap en Wilken Calitz
Musiek: Wilken Calitz
Choreografie: Deon Lourens
Vervaardiger: dubbelpunt [:] produksies
KKNK 2012
Afrikaans, English. Geen o/12
90 minute
R100
Griesselsaal, Oudtshoorn
31 Maart 17:00 1 April 14:00 2 April 20:00 3 April 20:00
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar