Chromatique
Roekeloos
4 Maart
Roekeloos
4 Maart
’n Eenman debuutproduksie waarin Wilken Calitz die grense van die tradisionele musiekkonsert toets met oorspronklike komposisies vir akoestiese kitaar en viool.
Synthesizers, loop-pedals en ander elektroniese hulpmiddels ontgin ’n klankideaal wat oor lands- en identiteitsgrense strek
Revolusionêr en uitsonderlik!
Met: Wilken Calitz
7 Maart 18:00 | Eikestadnuus Klank-kamer: Boektent, Stellenbosch | 60 minute | R100
