#Woordfees Skalie skinderstories tref Stoffontein

Skalie skinderstories tref Stoffontein
Roekeloos
3 Maart

Ontgin of ontken?

Kom ontdek die liriese liefdesverhaal van Stoffontein se Karoo-inwoners. ’n Komiese
kykie na die lief en leed wat gehaal kan word uit ’n dorpshoed.

Met: Gabrielle Immelman, Joshua Prinsloo, Stephanie Badenhorst, Johan Falck, Johan de Jager, Marlie Kock, Merique Hanekom, Kyle Seconna, André Terblanche, Heinie de Jager, Marika Reinke, Celeste Kruger, Grethe van der Merwe, Etienne Esterhuisen en Elanza Swart
Musikale regie, met oorspronklike musiek en lirieke: Lucas Heinen
Teks en regie: Schalk Van der Merwe

7 Maart 20:30 | Eikestadnuus Klank-kamer: Boektent, Stellenbosch | 90 minute | R100

Woordfees 2014

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply