Blom in die hare is ’n donker kragtoer.
Sleutelwoord Argiewe:Kristel Loots
Lemoenseisoen
Al is sy Mevrou Dominee, is Suzy in die eerste plek ’n mens, ’n bloedwarm vrou wat deur haar man bemin wil word.
Sjokoladesoene
Jessie Jansen weet sy het haarself as vrou die afgelope tyd verwaarloos. Nee, meer nog, sy vergryp haar gruwelik aan soetgoed. Sjokolade.
‘n Ander vrou se rok
Zia maak ’n nasionale sport van elke faux pas in die boek.
Katerina se mojo
Katerina het nie net haar mojo verloor nie, sy verseg om saam het haar dokterman Kanada toe te verhuis.
Die engel rook skelm
Watse soort mens skop sommerso op? Skande! En dít met ’n ma soos Dezi Diedericks s’n, wat verslaaf is aan studeer terwyl Dezi nie eens BA Manvang kan slaag nie.
Sushi en sjampanje
Jacki loer skelm na trourokke, maar sy’s nie desperaat nie, nooit!
’n Hap van die appel
Maxie van der Merwe is van die lipstiek-en-stiletto-generasie.
Troukoek maak nie vet nie
Dixie speel wedding planner terwyl sy eintlik dink die huwelik is ‘n siek grap, en dat alle mans losers is.
’n Lipstiek-lewe
Op haar een-en-dertigste verjaarsdag besluit Roxy: van nou af wil sy ’n lipstiek-lewe hê, ’n roekelose skelrooi lipstiek-lewe.