Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien.

Haar aktivis-pa het jare lank oorsee geld vir die Education Trust ingesamel, en nou staan die veiligheidspolisie op haar drumpel met ’n ultimatum.

In Berlyn leer sy oorleef. Dis waar sy haar talent om messe te gooi vervolmaak, en waar sy Yasen Todorov ontmoet. Hier, weg van alles wat bekend is, leer Adriana dat mens oor alles kan onderhandel, ook jou onskuld.

Sirkus​ is Irma Venter se vyfde roman.

Sirkus, / Irma Venter — Human & Rousseau, 8 Maart 2017; sagteband. — ISBN 9780798174411

Bettie Blom,
2 April 2017.
3

Lewer kommentaar

Leave a Reply