RSG-luisteraars het vasgenael voor die radio gesit en luister hoe Tobie Cronjé lewe gee aan Rudie van Rensburg se karakters in die Hans-boeke.
Sleutelwoord Argiewe:Rudie van Rensburg
Aktuele sake onder bespreking by Suidoosterfees
Die Suidoosterfees se Jakes Gerwel-gesprekke word vanjaar van 27 April tot 1 Mei in die Kunstekaap aangebied.
Die kykNET-Rapport Boekpryse 2018 kortlyste
Die 2018-benoemdes vir die kykNET-Rapportpryse, wat die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe werk insluit, is pas bekend gemaak.
Ys
En dan’s daar die man met Die Drang … en sy kettingsaag.
Pirana
Wanneer Kassie Kasselman die verdwyning van ’n ekskollega begin ondersoek, is dit vinnig duidelik dat hier veel meer as net ’n dwelmverwante verdwyning skuil.
Boekbekendstelling: Pirana
Jo Prins in gesprek met Rudie van Rensburg oor sy vierde spanningsroman Pirana.
Judaskus
Menslike beendere word gevind op ’n stortingsterrein, en skielik moet speurder Kassie Kasselman nuut dink oor moordsake van jare gelede.
Slagyster
Carl het afgetree op sy splinternuwe olyfplaas in die Karoo. Hy’s klaar met polisiemol-dwelmhandel en die skadulewe … totdat sy voormalige bevelvoerder daar opdaag met ’n versoek …