kykNET-Rapportpryse 2021

Die kykNET-Rapportpryse, wat vanjaar vir die agtste keer toegeken word, sluit in drie pryse vir Afrikaanse fiksie, niefiksie en ’n werk met filmpotensiaal onderskeidelik, die Jan Rabie-Rapportprys vir Afrikaanse debuut- of tweede prosawerke, en drie pryse vir Afrikaanse resensies van Afrikaanse boeke.

Die kykNET-Rapport Boekpryse 2018 kortlyste

Die 2018-benoemdes vir die kykNET-Rapportpryse, wat die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe werk insluit, is pas bekend gemaak.