Die kykNET-Rapportpryse, wat vanjaar vir die agtste keer toegeken word, sluit in drie pryse vir Afrikaanse fiksie, niefiksie en ’n werk met filmpotensiaal onderskeidelik, die Jan Rabie-Rapportprys vir Afrikaanse debuut- of tweede prosawerke, en drie pryse vir Afrikaanse resensies van Afrikaanse boeke.
Sleutelwoord Argiewe:Sidney Gilroy
Klikbek
Speurder Sollie Mthembu lê snags wakker oor of sy salaris ooit sy vrou se ambisies sal ewenaar.