Die kykNET-Rapportpryse, wat vanjaar vir die agtste keer toegeken word, sluit in drie pryse vir Afrikaanse fiksie, niefiksie en ’n werk met filmpotensiaal onderskeidelik, die Jan Rabie-Rapportprys vir Afrikaanse debuut- of tweede prosawerke, en drie pryse vir Afrikaanse resensies van Afrikaanse boeke.
Sleutelwoord Argiewe:Nathan Trantraal
Nathan Trantraal gesels met Aswhin Arendse oor Swatland
Die gedigte in Swatland speel grootliks in Malmesbury af en word aangebied in die taal wat deur die bruin gemeenskap gepraat word.
Oolog
Met sy narratiewe verse, geskryf in verrykende Kaaps, vertel Nathan Trantraal stories wat dikwels met ’n vuishou in die verrassende slotreëls tref.
Wit issie ‘n colour nie – angedrade stories
Wit issie ’n colour nie is ’n versameling verhale oor grootword en die lewe in die buitewyke van die Kaapse Vlakte.
Alles het niet kom wôd
’n Splinternuwe digbundel deur ’n gerekende en opspraakwekkende Kaapse digter.
“Hammie” deur Nathan Trantraal
“Hammie” deur Nathan Trantraal, voorgelees deur Ivor Price.
#Woordfees Ingrid Jonker-prysuitdelingsfunksie
Die Ingrid Jonker-prys is ʼn gesogte poësieprys wat jaarliks beurtelings aan die beste debuutwerk in Afrikaans en Engels toegeken word.
2015 Ingrid Jonker-prys, Nathan Trantraal
Die wenner van 2015 se Ingrid Jonker-prys kom vertel meer oor sy bundel en loopbaan.