Alles het niet kom wôd
Alles het niet kom wôd

’n Splinternuwe digbundel deur ’n gerekende en opspraakwekkende Kaapse digter.

In Alles het niet kom wôd dig Nathan Trantraal oor die onderwerpe wat hy in Chokers en suvivors met sy kenmerkende energie en emosie belig het.

In sy tweede bundel dig Trantraal oor Afrikaans, oor klas, ras, en die politiek, maar neem nou ook seksualiteit, en die religieuse en stedelike milieu waarin hy grootgeword het, in oënskou.

’n Outobiografiese en kontroversiële bundel deur die wenner van die Ingrid Jonkerpys.

Alles het niet kom wôd, / Irma Venter — Kwela, Februarie 2017; sagteband. — ISBN 9780795707919

Bettie Blom,
9 April 2017.
3.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar