Speurder Sollie Mthembu lê snags wakker oor of sy salaris ooit sy vrou se ambisies sal ewenaar. Maar in Oktober verdwyn ‘n ou vriend van die polisiekommissaris en hy word opdrag gegee om dié “verdwyning” te ondersoek. Kort ná hy in Rhynveld arriveer verander die oënskynlike ontvoering in ’n moordsaak en Sollie moet sy vrese opsy skuif sodat sy speurvernuf kan seëvier. 

Klikbek / deur Sidney Gilroy  —  Tafelberg, Augustus 2019; sagteband. — ISBN 9780798178112 : R 280.00

Lewer kommentaar

Leave a Reply