Ysland is een van die min lande in die wêreld waar McDonald’s nie meer handel dryf nie. Die kitskosreus het ’n dekade gelede hul laaste restaurant in dié land gesluit. Die laaste burger wat hulle verkoop het is noukeurig bewaar en dit lyk steeds eetbaar.

Lewer kommentaar

Leave a Reply