Wetenskaplikes leer rotte motor bestuur

Navorsers aan die Universiteiet van Richmont in Amerika het rotte geleer om klein motortjies te bestuur inruil vir die ontbytgraan Fruit Loops.

Wat die video nie wys nie is dat daar ’n tipe pedaal in waarop hulle moet staan om die motortjie te laat ry. Hulle verander van rigting met drie stawe wat hulle met hul pote moet vashou.

Wat ons hieruit leer is dat die kognitiewe vermoë van rotte heelwat beter is as wat ons tot nou te gedink het.

Lewer kommentaar

Leave a Reply