Gebaseer op ware gebeure van Elanie Kruger se lewe, handel Van Skoolbank tot Bordeelbed oor Engela, ‘n skoolkind wat na ’n rampspoedige aand van ‘n satanistiese groep vlug.
Sleutelwoord Argiewe:Bea Lingenfelder
Dis als behalwe prul
Henry Cloete het hoë standaarde met sy moderne en uitdagende debuutbundel gestel.
Horrelpoot: ’n reis wat die donker menslike siel oopkloof
Venter krap aan die mens se onderdrukte vrese en daarom die ongemaklikheid vir sommige lesers. Is hierdie roman ’n te donker toekomsbeeld van Suid-Afrika?