Na ’n man tussen die blomme in Namakwaland op ’n baba afkom, besluit hy om die kind, wat hy Democracy noem, self groot te maak.
Sleutelwoord Argiewe:Moeniel Jacobs
#KKNK Life After Hurt
Dié produksie was die algehele wenner van die Eden Dramafees in 2013.
Nuwe opwindende venues by die Absa KKNK
Deurbraak, Baanbreek, Spekkies se Plekkie en Johnny Biskit’s is vier nuwe en opwindende venues by die 19de Absa KKNK wat van 29 Maart tot 6 April 2013 op Oudtshoorn plaasvind.