#KKNK Life After Hurt

Life After Hurt
Roekeloos
23 Maart

Dié produksie was die algehele wenner van die Eden Dramafees in 2013.

Dit handel oor verhoudings in vandag se lewe soos gesien in stories uit Knysna se informele nedersetting – ’n liefdesverhaal met ’n kinkel.

Dis ’n stuk wat by ’n wye gehoor aanklank sal vind.

Met: Thabiso Newman, Mhle Sesethu en Sthembele William
Regie: Siyabulela Marinana en Thami Mbongo
Teks: Thabiso Newman
Verhoogbestuurder: Moeniel Jacobs

Genre: Drama
Taal: English & Xhosa
Ouderdomsbeperking: Gesin
Tyd: 55 minute
Kaartjies: R 60
Plek: Oudtshoorn Courant Van Reedesaal, Oudtshoorn
Datum: 5 April 09:00

KKNK 2014

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply