#KKNK Blomme vir oulaas

Blomme vir oulaas,
Roekeloos,
16 Maart.

Na ’n man tussen die blomme in Namakwaland op ’n baba afkom, besluit hy om die kind, wat hy Democracy noem, self groot te maak.

Maar dan daag Democracy se biologiese ouers op Kersaand op en en besluit dat hulle hul baba wil terughê.

Met: Samuel Jumat, Phillida Manzi, Llewellyn Bond, Macwell Hendricks en Alfonzo Diedericks
Teks: Samuel Jumat
Regie: Claude Barnes en Thami Mbongo
Vervaardiger: Moeniel Jacobs
Verhoogbestuur: Charlaine Uithaler en Colette Coetzee

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R 60
Plek: Griesselsaal, Oudtshoorn
Datum: 11 April: 14:00

KKNK 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply