Kobus Galloway is die brein agter Idees vol vrees en vertel meer oor sy nuwe boek Where’s Zuma.
Sleutelwoord Argiewe:Kobus Galloway
Idees Vol Vrees Volume 4
Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is ’n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners.
Nuwe opwindende venues by die Absa KKNK
Deurbraak, Baanbreek, Spekkies se Plekkie en Johnny Biskit’s is vier nuwe en opwindende venues by die 19de Absa KKNK wat van 29 Maart tot 6 April 2013 op Oudtshoorn plaasvind.