Hierdie produksie bied ‘n kykie op die dolle gejaag in die kombuis van ‘n Franse restaurant.
Gaëtan Schmid lewer ‘n ongewone en meesterlike vertoning. Hy beweeg nie ‘n sentimeter weg van sy 1 m²-verhoog nie, terwyl hy ook die 13 karakters speel teen die agtergrond van minstens 800 klankeffekte!
Komedie
Veeltalig
Regie: Rob van Vuuren
Met Gaëtan Schmid
55 min. R85, R75 (studente,
kinders, pensioenarisse)
Suid-Kaap Kollegesaal
2 tot 9 April 10:0

Lewer kommentaar