Jimmy in Pienk is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 16 Augustus 2013 in teaters begin draai. Die komedie is in 2012 in en om Kaapstad verfilm.
Sleutelwoord Argiewe:Stefan Ludik
Trouvoete-onderhoud
Twee van die akteurs in die nuwe Afrikaanse rolprent Trouvoete gesels oor die fliek.