Suid-Afrika se oudste komediefees wat die beste plaaslike stand-up komediante saam met top internasionale talent ten toon stel.
Vanjaar is die volgende name o.a. daar: Alan Committie, Emo Adams, Larry Soffer, Daredevil Chicken, Schalk Bezuidenhout, Marc Lottering en Riaad Moosa.
5 Junie tot 2 Julie, Baxter, Rondebosch

