#NAF16 Love factually

Alan Committie se humoristiese en eerlike beskrywing van verhoudings.

Hy verskaf die regte antwoorde vir daai vrae soos: “Lyk ek vet?”, “Luister jy?” en “Wil jy rugby toe gaan of eerder die dag saam met ek en my ma spandeer?”

Genre: Komedie
Taal: English
Ouderdomsbeperking: PG
Tydsduur: 1 uur 30 minute (geen pouse)
Kaartjies: R120
Plek: Guy Butler-teater, Grahamstad
Datum: 7 Julie 2016 19h00

Nasionale Kunstefees 2016

Love factually

#NAF16 Love factually


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar