In ´n rokerige cigar club in Kuba, of dalk in Clocolan, sit ´n vrou met ´n verlede en suig langsaam haar longe vol weëmoed.
Sleutelwoord Argiewe:Nataniël
Die Dinges is ‘n Watsem
Die Dinges is ‘n Watsem, met samestelling en regie deur Mareli Hattingh, is ‘n prettige, pittige samestelling van stories en staaltjies, deur onder andere Jan Spies en Nataniël.
Naledi Toekennings 2006
Die Naledi-pryse bekroon professionele hoofstroom-produksies wat in 2005 in Gauteng opgevoer is.
Johannes Kerkorrel
Terwyl hy nog as ‘n joernalis gewerk het, het Johannes Kerkorrel in 1986 vir die eerste keer die verhoog betree. Hy het ‘n uiters satiriese politieke kabaret saam met die skrywer Elmarie Kitshoff en die sangeres Lieze Stassen by die Green Room in Kaapstad aangebied.
