Terwyl hy nog as ‘n joernalis gewerk het, het Johannes Kerkorrel in 1986 vir die eerste keer die verhoog betree. Hy het ‘n uiters satiriese politieke kabaret saam met die skrywer Elmarie Kitshoff en die sangeres Lieze Stassen by die Green Room in Kaapstad aangebied.
Sleutelwoord Argiewe:Didi Kriel
Op ‘n klein blou ghoen
Die titelsnit van Amanda Strydom se nuwe album Op ‘n klein blou ghoen is heel gepas gekomponeer in die Sterrewagteater in Bloemfontein.
In
Eden is Suid-Afrika se antwoord op die boyband pop verskynsel wat deesdae die wêreld gaande het.