Platinum

Danie Niehaus, Mathys Roets en Kevin Leo het as Drie van die bestes ´n platekontrak met BMG Records/Vat 5 Musiek geteken. Die drie gewilde kunstenaars is baie opgewonde oor die nuwe kontrak, maar sê dat dit geensins hulle loopbane as solo-kunstenaars sal beïnvloed nie. Die drie se splinternuwe album Platinum is vrygestel by die Klein …