In die hedendaagse weergawe laat die musiek die kranse antwoord gee in ’n moderne herinterpretasie van hierdie satiriese, dog salwende musikale meesterstuk.
Sleutelwoord Argiewe:Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band
Johannes Kerkorrel
Terwyl hy nog as ‘n joernalis gewerk het, het Johannes Kerkorrel in 1986 vir die eerste keer die verhoog betree. Hy het ‘n uiters satiriese politieke kabaret saam met die skrywer Elmarie Kitshoff en die sangeres Lieze Stassen by die Green Room in Kaapstad aangebied.