Elzabé Zietsman het, baie teësinnig, lank in die spieël gekyk op soek na ‘n openbaring.
Sleutelwoord Argiewe:Elzabé Zietsman
Vier Panado’s en ‘n Chardonnay
In hierdie kabaret, ook bekend as Ek het al so baie my *** gesien, ek is bang vir ***** , vier Elzabé Zietsman haar en haar mede-Suid-Afrikaners se veerkragtigheid.
Routrip
Na ‘n suksesvolle debuut by die Woordfees sal Elzabé Zietsmanse splinternuwe
eenvroutoneelstuk Routrip 30 en 31 Januarie 2024 by Die Boer in Durbanville te sien wees.
Femme is Fatale
Femme is Fatale
Wanneer wolke sing
’n Familiedrama wat handel oor verlange, geheue en vervreemding.
Zietsman weer Agter glas
Elsabe Zietsman is terug op die verhoog met haar Agter glas van 2008.
Kabaretmania
Kabaretmania in Stellenbosch, met Elzabé Zietsman, Jak de Priester en Coenie de Villiers.
Dis koue kos, skat
Ons maak ons kennis met Clara Brand, korrespondent van faam. Sy skreeu om wraak, want haar man het haar gelos vir een van haar vriendinne!
smallchange
Waar was jy die dag toe Prinses Diana verongeluk het in die donker D’Alma-tonnel in Parys?
Agter glas
Die alledaagse lewe is maar ‘n eentonige roetine.
