Wat om te doen as die wêreld brand is ‘n splinternuwe kabaret wat spesiaal vir die legendariese Elzabé Zietsman geskep is deur digter en skrywer Bibi Slippers.
Sleutelwoord Argiewe:Drama Drama
Papelellekoors
Elzabé Zietsman het, baie teësinnig, lank in die spieël gekyk op soek na ‘n openbaring.
Vier Panado’s en ‘n Chardonnay
In hierdie kabaret, ook bekend as Ek het al so baie my *** gesien, ek is bang vir ***** , vier Elzabé Zietsman haar en haar mede-Suid-Afrikaners se veerkragtigheid.
