Wat gee jou papelellekoors en wat verklap dit van jouself? Elzabé Zietsman het, baie teësinnig, lank in die spieël gekyk op soek na ‘n openbaring. Sy soek nog steeds.

Papelellekoors is ‘n tong in die kies kykie na irritasies, konsternasies en frustrasies. Met, of sonder, grasie.

‘N KABARET DEUR Johann Slabbert
MET Elzabé Zietsman
PIANIS Jody Jason Petersen
VERVAARDIGER Drama Drama
10 Augustus 2025, 15:00, Drostdy Teater, Stellenbosch

Papelellekoors
Papelellekoors 2025

Lewer kommentaar

Leave a Reply