Is dit moontlik om iemand te vertrou wat nie wyn drink nie? Miskien……? Hoekom sal jy nooit weer ‘n glas rooiwyn met ‘n muggie in drink nie? In hierdie viering van die druppels van die druif ontmoet jy Bacchus wat hierdie nektar mildelik met ons deel. Van Papsak tot Pinotage, Chardonnay tot Chenin Blanc – kom lag, pik ‘n traan en drink ‘n glasie wyn. Tjorts!! Jy het haar gehoor, nou kan jy haar sien – Amore Bekker sonder grense.
Regie: Tobie Cronje
By Die Boer teater restaurant in Durbanville op 21 en 22 Augustus 2025
Kaartjies kos R200 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

