Die Kierieklapper Kunstefees is gevestig as ‘n jaarlikse geleentheid waar die gemeenskap van Mokopane en omgewing saamstaan en die Dienssentrum vir Bejaardes met oop harte en hande ondersteun.
Sleutelwoord Argiewe:Nataniël
Five Loud People
Nataniël en die Charl du Plessis Trio met oorspronklike musiek deur Nataniël asook treffers uit die internasionale repertoire van feestelike, geestelike en beestelike liedere.
Kaalkop 3
Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniël se gewilde rubriek in SARIE.
Black White Man Woman
Nataniël se jaarlikse produksie by Emperors Palace fokus in 2012 op vooroordeel, ongeregtigheid en die lewe. Nog kiekies en dinge na die sprong.
Nicky & Lou: 46 Stories
Nataniël se jongste bundel is ’n keuse van 46 stories uit sy verhoogproduksies sedert 2007.
Blou Maandag
’n Wetenskaplike van Cardiff-Universiteit het ‘n formule gevind om te bereken wanneer ‘n blou Maandag mens gaan tref.
Nataniël in konsert
Maak jou gereed vir Nataniel se nuwe vertooning wat jou gaan laat skaterlag en ook op reis neem deur wêreldse musiek, kostuums en verbeeldingryke stories, uniek aan Nataniël.
Swanemeer: Die ware verhaal
Nataniël het al saam met verskeie simfonieorkeste opgetree.
‘n Dawerende gejuig en ander prettighede
Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.
Boom!
Nataniël se skryftalent op sy allerbeste in dié skreeusnaakse, makabere komedie wat blitsig uitverkoop het by ander kunstefeeste.
