Five Loud People

Nataniël en die Charl du Plessis Trio met oorspronklike musiek deur Nataniël asook treffers uit die internasionale repertoire van feestelike, geestelike en beestelike liedere. Splinternuwe stories in beide Engels en Afrikaans.

Monumentale kostuums deur Floris Louw. Nataniël deel die verhoog met met Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (bas), Hugo Radyn (dromme) en Juan Oosthuizen (kitaar).

Fantasies, komedie en geengenade!

Oude Libertas Amfiteater, Stellenbosch
7 & 8 Desember
Prys/Price:R160
Tyd/Time:20h15
Duur/Duration: 90 min

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar