Händel en die donkie Met hierdie nuutste vertoning dissekteer Nataniël die waarde en wonde van indrukke, dit wat elkeen lewenslank bybly en vorm.