Drie vrouestemme skep ’n landskap van musiek met woorde van onder meer Antjie Krog se ‘Nuwe maan’, Koos Dup se ‘Swaeltjie in my hart’, Eugène Marais se ‘Mabalel’ en Breyten Breytenbach se ‘allerliefste, ek stuur vir jou ’n rooiborsduif’.
* Debuut *
Met: Laurinda Hofmeyr, Anna Davel en Lizanne Barnard begelei deur Schalk Joubert (baskitaar) en Kevin Gibson (tromme)
Regisseur: Marí Borstlap
Vervaardiger: Anna Davel
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R120 | R140 by die deur
Plek: Drostdy-teater, Stellenbosch
Datum: 11 Maart 13:00, 12 Maart 10:30
Woordfees 2017
Landskap
Landskap
Roekeloos
3