Gerda Harmse en haar aangenome seun Marius bly saam in ’n deftige kasarm op die klein plaas Winterboom net buite die dorp.
Ané Volschenk, ’n aanvallige jong meisie van die stad, lê besoek af op ’n Vrydagmiddag en bring inligting wat Gerda dwing om verantwoording te doen oor ’n verlede wat sy liefs toegesmeer wou hou.
* DEBUUT *
Met: Susanne Beyers, Cintaine Schutte, Jaco Nothnagel
Regie: Mari Borstlap
Teks: Wessel Pretorius
Vervaardiger: Jaco Nothnagel
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 13 –
Tydsduur: 1 uur 40 minute
Kaartjies: R130
Plek: Andre Huguenet, Bloemfontein
Datum: 20 Jul 17:00 & 20:30, 21 Jul 21:00
Winterboom

Winterboom
Roekeloos
3
