Grethe van der Merwe bedoel wat sy sê en sê wat sy bedoel in haar splinternuwe produksie, Grethe van der Merwe – Allegorie.
Bekende treffers soos Ver van hier en Hierdie plek word ingesluit, asook nuwe liedjies uit haar pen.
“By die allegorie ontstaan die vraag na die dieper betekenis skaars; die betekenis bied homself onmiddellik saam met die oppervlakte-betekenis aan.” – N.P. van Wyk Louw.
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R100
Plek: Die Windpomp Restaurant, Oudtshoorn
Datum: 8 April 10:00
KKNK 2017
Allegorie

Allegorie
Roekeloos
3
