In 2017 is dit 15 jaar nadat Jak de Priester sy debuut met Sally Williams Nougat gemaak het.
Sedertdien het hy agt albums, ’n DVD, ’n kinderalbum en twee boeke uitgereik, verskeie temamusiek vir televisie geskryf en gesing en is die aanbieder van die gewilde TV-reeks Reis na gister.
Hierdie produksie is ’n viering van sy loopbaan tot dusver met ’n splinternuwe album, 15.
* Debuut *
Met: Jak de Priester, Heinrich Pelser en Altus Muller
Musiek en vervaardiger: Jak de Priester
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R120
Plek: Die Windpomp Restaurant, Oudtshoorn
Datum: 7 April 21:00; 8 April 14:00; 9 April 21:00; 10 April 14:00
KKNK 2017
15 Jaar met klavier en kitaar

15 Jaar met klavier en kitaar
Roekeloos
3
