Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band se Eet kreef-album was ’n monumentale album binne die Voëlvry-beweging in die 1980’s.
Hierdie is ’n herbesoek aan dié album en die oorspronklike band trek saam met Karen Zoid ’n kontemporêre baadjie aan.
* Debuut *
Met: Karen Zoid en die Gereformeerde Blues Band
Musiek: Johannes Kerkorrel, Karen Zoid en die Gereformeerde Blues Band
Vervaardiger: Carien Loubser
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 16 –
Tydsduur: 1 uur 15 minute
Kaartjies: R140
Plek: Absa Burgersentrum, Oudtshoorn
Datum: 9 April 10:00; 10 April 19:00
KKNK 2017
Karen Zoid en die Gereformeerde Blues Band

Karen Zoid en die Gereformeerde Blues Band
Roekeloos
3
