#Woordfees Hensop!

Kêns Ouma lees teeblare en bokdrolle en voorspel die toekoms verbasend akkuraat.

Moeder Magdalena is die baasbrein agter elke mislukte ontsnappingspoging.

Nig Susanna, die bywoner, verlei die kakies op die maat van volksliedjies.

Poenskop Gertruidatjie (haar hare die onderdeel van ’n seintoestel) moet keer of Ouma se lus vir vleis laat haar been-af.

Met sang en dans trotseer drie geslagte boervroue (en ’n bywoner) ’n konsentrasiekamp tydens die Anglo-Boereoorlog. Só sneuwel mites oor dié tydperk en word ’n paar nuwes geskep.

* Debuut *

Met: o.a. Grethe van der Merwe (musiek) Nicole Holm, Leanna Dreyer, Kyle Seconna, Karli Heine en André Terblanché

Regie en ontwerp: Wolf Britz

Teks: Francois Toerien

Genre: Kabaret
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/14 jaar
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R120 | R140 by die deur
Plek: kykNET Hoërskool Stellenbosch, Stellenbosch
Datum: 10 Maart 17:30, 12 Maart 20:30, 13 Maart 13:0

Woordfees 2016

Hensop!,
Roekeloos,
21 Februarie 2016.

3

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar