As jy wil weet hoekom Grethe van der Merwe by Woordfees 2015 as beste solo-kunstenaar genomineer is, moet jy nie haar splinternuwe vertoning propvol nuwe musiek misloop nie.
Sleutelwoord Argiewe:Grethe van der Merwe
#Woordfees All Buttons In
All Buttons In se storie begin in Ladismith, Klein-Karoo, waar Grethe van der Merwe, Jo Ellis en Christian Burgess begin eksperimenteer het met musiek waarvoor hulle lief is, maar sonder enige reëls.
#Woordfees Skalie skinderstories tref Stoffontein
Ontgin of ontken?
Die Fluitspeler van Hamelin
‘n Splinternuwe weergawe van die geliefde sprokie, Die Fluitspeler van Hamelin, is tans by die H.B.Thom Teater te sien!
