All Buttons In se storie begin in Ladismith, Klein-Karoo, waar Grethe van der Merwe, Jo Ellis en Christian Burgess begin eksperimenteer het met musiek waarvoor hulle lief is, maar sonder enige reëls.
Met ’n kombinasie van pop, rock, blues, country en folk tower hulle iets heeltemal vars op in liedjies wat geen perke ken nie.
Met: Grethe van der Merwe, Jo Ellis en Christian Burgess
Genre: Musiek
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R100 | R120 by die deur
Plek: Laer as laag, Stellenbosch
Datum: 11 Maart 14:30, 13 Maart 18:00
All Buttons In,
Roekeloos,
9 Februarie 2016.
