#Woordfees Amanda loop die pad nou 60 jaar

Amanda Strydom het op 23 Julie 1956 in Port Elizabeth die wêreld betree, die pad gevat en sedertdien plaaslik en internasionaal haar merk gemaak as gevierde aktrise, ikoniese sangeres, komponis en skrywer van poëtiese liedtekste en sketse.

Amanda loop vanjaar die pad al 60 jaar. Met hierdie produksie klink die land, die gehoor en haar musiek- en teatervriende ‘n glasie vonkel op dié besonderse mens en teaterlegende.

* Debuut *

Met: Amanda Strydom, Anna Davel, Brandon October, Coenie de Villiers, Gloria Bosman, Joshua na die Reën, Stef Bos, Die Libertaskoor, onder leiding van Johan de Villiers

Musiekregie: Janine Neethling

Vervaardiger: Ingrid Howard (Tale Be Told Productions)
Orkes: Janine Neethling (klavier), David Klassen (tromme), Juan Oosthuizen (kitaar) en Schalk Joubert (baskitaar)
As vertellers: Coenie de Villiers en Marion Holm

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans & Engels
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R200, R150, R120 | R220, R170, R140 by die deur
Plek: Spier-amfiteater, Stellenbosch
Datum: 8 Maart 20:30

Woordfees 2016

Amanda loop die pad nou 60 jaar,
Roekeloos,
9 Februarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply